Baie welkom

    Baie welkom by Edu-Integral se aanlyn-aanlegtoetse. Die toetsing geskied met behulp van vraelyste asook ‘n Zoom-sessie met die sielkundige vir die afneem van die akademiese toetse. Die kostes vir die toetsing is soos volg:

    • Graad 7 – R1300
    • Graad 9 – R1900
    • Graad 11/12 en Voornemende studente – R2500
    • Volwassenes – R2000
    • Nie Suid-Afrikaanse kliente (Alle ouderdomme) – R2500

    U hoef nie vooraf te betaal nie. Betaling word eers versoek wanneer die akademiese toetse afgeneem gaan word.

    Voltooi asb hierdie inligting en wees dan op die uitkyk vir die volgende belangrike e-pos.


    Besonderhede van kliënt/kind wat getoets moet word

    Hierdie inligting word benodig sodat ons die regte toets kan saamstel.










    Persoonlike Besonderhede

    Verskaf asseblief inligting oor die persoon wat die toets versoek.





    Is u deur ‘n sielkundige/skool/instansie verwys of vra u self die aanlegtoetse aan?

    SelfVerwys

    Indien u verwys is meld asb. die persoon/skool/instansie se naam:



    Neem asb. kennis dat die resultate aangaande hierdie evaluasie HOOGS VERTROULIK is en slegs aan die kliënt self of aan die ouers (voogde) van minderjarige kliënte bekendgemaak sal word. Die inligting word ook aan die verwysende sielkundige gestuur indien u 'n magtigingsvorm voltooi.


    Ander inligting





    Verklaring

    Merk asb. elke boksie hieronder.







    Sodra u hierdie inskrywingsvorm gestuur het, sal ons vir 'n e-pos aanstuur met die Biografiese vraelys wat die kliënt (kind) aanlyn moet voltooi en terugstuur. Hy/sy sal ongeveer 60-80 minute daarvoor benodig. Hierdie voltooide vraelys word benodig voordat verdere toetsing kan plaasvind.

    Stuur dan asb. ook saam met die voltooide Biografiese vraelys die kliënt se twee mees onlangse skoolrapporte (of akademiese rekords), asook die bewys van betaling sodat ons die Mindconnect profiel (akademiese afdeling) kan aktiveer en die Zoom-sessie met die sielkundige kan skeduleer.