Aanlyntoetse
Hierdie toetse is geskik vir persone wat reeds in ‘n beroep is of nuwe uitdagings in hulle lewens oorweeg.
Wat hierdie evaluasie insluit:
- Persoonlikheidstoets en verslag
- Belangstellingsvraelys en verslag
Wat hierdie evaluasie uitsluit:
- Geen “akademiese toetsing” word gedoen nie.
- Die aanbevelings wat gemaak word, maak nie voorsiening vir praktiese, gesins- of finansiële oorwegings wat eie is aan u situasie nie maar u kan die selfkennis wat u opdoen baie nuttig aanwend om u toekoms of loopbaan verder te beplan.